For a special little girl


Is so lekker om 'n koek te kan bak wat 'n uitdaging is en mens staan terug na 'n paar dae se harde werk en bewonder die eindresultaat.  Mag die plesier wat dit is om hierdie koek te kon maak ook dieselfde wees vir die wat daaraan gaan smul.  Isabella geniet jou verjaardag.

A Special cake for a very little special lady, may this birthday cake bring her a lot of joy

No comments:

Post a Comment