Christmas Fruit cake / Kersfeeskoek

Fruit cake / Vrugtekoek
I've made this fruitcake many times during the past several years, giving it to family and friends for Christmas gifts. I think I must make this throughout the year, because it is just to good to only have at Christmas time! 

Mense geniet dit om iets vir Kersfees te kry wat hulle aan kan smul, kan opsny tot elke krummeltjie opgeëet is, stukkie vir stukkie.  Het lank voor die tyd gebak en gebrandewyn aan hierdie klein koekverrassings, was lekker om dit te kon uitdeel. Gaan verseker op die spyskaart van African Cupcake wees vir die toekoms. 

No comments:

Post a Comment