Rustic Nagereg tafel

Sjokolade koekies wat verpak is in rooi sakkies wat inpas by die Rustic tema, versier met tou en 'n "tag" 
met ouderdom.


Marshmallows in sjokolade gedoop met houtlepeltjies wat in warm sjokolade of koffie geroer word.






'n Rustic tema tafel wat gedek is vir iemand wat lief is vir die natuur en 'n liefde het vir hoenders. 'n Tagtigjare feesviering, 'n mylpaal wat gevier moet word saam geliefdes, familie en vriende. 
Hierdie tafel is met soveel sorg en beplanning gedoen om alle detail en die fynere besonderhede te 
kan weergee wat die persoon se loopbaan asook sy voorliefdes weer te gee.

No comments:

Post a Comment