Valentyn geskenk / Valentine gift







To decorate your Valentine table or party




Nie net mooi vir iemand spesiaals nie maar ook
vir jou kind of kollega by die werk om
liefde en welwillenheid te betuig







Valentine in a box, a cookie for that special person
in your life












Gee aan die mense wat jy lief het iets spesiaals vir Valentyn.













Nie net is Valetyn spesiaal vir geliefdes nie maar dit is ook 'n dag om die mense om jou te wys dat jy hulle waardeer.

No comments:

Post a Comment