Why do people use coasters, because so that the glass doesn't slip and slide on a slick bar counter :-) Hout is goud, iets wat nooit tot niet sal gaan nie 'n aanwins vir jare om te kom.
Showing posts with label Coasters. Show all posts
Showing posts with label Coasters. Show all posts
Rustic colour coasters
Doilies is 'n goedkoop geskenk om vir iemand te koop veral as jy nie
weet wat om vir die persoon te koop nie, dit is iets wat altyd handig is
en jy kan nooit genoeg van dit in jou huis hê nie, selfs om die
eettafel is dit handig om te gebruik. If you do not know what to buy
for gifts, coasters will make great gifts for any occasion.
Tossel Doilies
Rainbow coasters
Reënboog doilies
Pastel coasters
Pastel coloured crochet coasters, for the women who likes soft and dainty, a gift for the one's that love pink, cream and peach in their life..
Iets wat nie uitgedien geraak het oor die jare nie en hekelwerk wat weer ons markte en huise kom versier het in alle kleure van die reënboog.
Iets wat nie uitgedien geraak het oor die jare nie en hekelwerk wat weer ons markte en huise kom versier het in alle kleure van die reënboog.
Subscribe to:
Posts (Atom)