'n Mens sukkel altyd met idees om vir 'n man iets te gee vir sy verjaardag wat in die geheue kan vaspen. Iets wat hy voor lief is en boon-op lekker ook is. Wat beter kan mens voor vra as 'n cupcake met eetbare foto's van die Groot vyf op.
The Big 5 cupcake toppers, too beautiful to eat, but for sure memorable for the birthday boy and for the quests.
No comments:
Post a Comment