Fondant Baby Shower cupcakes


There’s no doubt that the use of fondant is a foundation in cake decorating, and can transform cakes or cupcakes into gorgeous works of art. But fondant is also a fun medium to work with for a variety of other desserts, such as cookies and cereal treats.

Nagereg tafels bly 'n populêre neiging en fondant is 'n goeie manier om te gebruik vir hierdie doel.  Soveel pret en inspirasie kan uit hierdie medium geput word en kan 'n tafel omskep in net daai iets meer, waarna jy soek en wat mens graag wil deurgee na jou gaste toe.

No comments:

Post a Comment